Joel Edgerton

Joel Edgerton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 Junie 1974 (1974-06-23)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joel Edgerton (gebore 23 Junie 1974) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Gatsby (2013), The Gift (2015), Black Mass (2015), en Loving (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy